top of page

Die Laaste Afrikaanse Kerk Promo 1 Fotograaf: Gustav Opperman

Dokumentêr - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

In die volksmond staan sy bekend as die Paul Kruger Kerk. Ons praat van “sy”, want sy is die moeder van al die Gereformeerde kerke in Pretoria. Sy is die laaste Afrikaanse kerk in die middestad van Pretoria. Hierdie jaar is dit presies 125 jaar gelede dat haar hoeksteen gelê is. Die Laaste Afrikaanse Kerk is ‘n dokumentêre video, wat deur Gustav en Ina Opperman in opdrag van Solidariteit Helpende Hand vervaardig word. Dit word tydens die Krugerdag vieringe op 9 Oktober by die kerkgebou bekend gestel. Jy moet mooi kyk om die Paul Kruger kerk, oftewel die Gereformeerde Kerk Pretoria raak te sien, want daar waar sy staan op die hoek van WF Nkomo en Kgosi Mampuru strate is sy half verberg deur bome en halfvoltooide toringblokke. Jy sal haar ook nie sommer hoor nie. Die klokkegelui en psalm geklank tussen haar mure op Sondae kompeteer met ‘n eindelose getoet van kliëntsoekende taxi’s. Bron: Die Laaste Afrikaanse Kerk Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman Woorde uit sy Woning 2021 08 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Jesus, meine Zuversicht Classical Inspirational Sir Cubworth 2:14 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 136
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page