top of page

Die Laaste Afrikaanse Kerk Promo 4 Die kerk in nood

Dokumentêr - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Daar is nog net een Afrikaanse Kerk in die middestad van Pretoria oor en dit is die historiese Paul Kruger kerk. Soos die ander Afrikaanse kerke wat reeds hulle deure gesluit het, is hierdie gemeente ook in nood. Verskeie historici en liefhebbers van die besonderse kerk praat oor die vooruitsig dat die kerk dalk eendag sy eie deure ook moet sluit. Die Laaste Afrikaanse Kerk: ‘n Dokumentêre video deur Gustav en Ina Opperman in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Dit word tydens die Krugerdag vieringe op 9 Oktober by die kerkgebou bekend gestel. DVD’s van die volledige dokumentêr: Die Laaste Afrikaanse Kerk kan bestel kan word @R100 tot 30 September 2021 Kontak: Amanda Tromp – gkpretoria1897@gmail.com Of oudl Frik Eloff frikceloff@gmail.com of by die kerkkantoor (Maandae, Woensdae, Vrydae 8:00 tot 12:00) Selnommer: 0659483137 Die opbrengs van die DVD's gaan aan die Paul Krugerkerk. Bron: Die Laaste Afrikaanse Kerk Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman Woorde uit sy Woning 2021 09 2021 09 24 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Jesus, meine Zuversicht Classical Inspirational Sir Cubworth 2:14 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 124
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page