top of page

Moederskap - 'n Edele Roeping

(Promo) Solidariteit Helpende Hand

Waar staan die gelowige Afrikanervrou ten opsigte van Moederskap? Hierdie 23 min lange dokumentêr kyk na moederskap vanuit die ervarings en oortuigings van diegene wat smag na 'n enkele kind tot diegene wat geseën is met 12 kinders. Die gevolge wat lae kindergetalle vir kerk en volk inhou, word onder die loep geneem. Vervaardig deur Gustav en Ina Opperman van Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Aanbieder: Susan Fouché.  

Opnames 2022 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation. Theme music: Assembling Artist: Asher Fulero YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page