top of page

Staan voor die HERE!

Deut 29 Geloftediens GK Suidkus Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Ons vier Geloftedag en ons herhaal jaarliks die Voortrekkers se woorde: Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde ... Die vraag is: Het ons ‘n idee wat ons sê? Begryp ons wat dit beteken om voor die Heilige God van hemel en aarde te staan? Geloftediens: Deut 29, Ds Gustav Opperman GK Suidkus.


Hy is die Heilige Ek is, wat Ek is ... Hy voor Wie Moses en Josua hulle skoene moes uittrek ... Hy voor Wie Jesaja gebewe het: Wee my, ek is verlore,  want my oë het die Koning,  die HERE van die leërskare, gesien! (Jes 6:5) ... Hy voor Wie Petrus in Luk 5 uitgeroep het: Gaan weg van my, Here,  want ek is ‘n sondige man! (Luk 5:8) Hy voor Wie die apostel Johannes  in Openbaring een neergeval het.  Die Heilige Ek is wat ek is ... ons staan voor Hom.  


Bron: Deuteronomium 29 

Opnamedatum: 2022 12 16  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page