top of page

Die Olimpiese Spele Ontbloot

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#220 Solidariteit Helpende Hand

Teen die tyd dat hierdie HW die lig sien, het baie van die stof rondom die openingstonele van die Olimpiese Spele seker gaan lĂȘ. Die spele gaan egter nog 'n ruk duur en dit is goed om na aanleiding van  die verontwaardiging en teleurstelling met dit wat plaasgevind het, 'n bietjie te kyk na die oorsprong van die spele en die verbintenis daaraan met die klassieke heidendom. Sodoende sal mens besef  dat die gewraakte tonele getrou was aan die oorspronklike aard van die spele. ongeag of dit bedoel was om Godslasterlik te wees of nie.  

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 

En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  

Bron: Openbaring 13:5; Judas 1:18,18 

Opnamedatum: 2024 07 30  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appretiation: 1) Fanfare for Space by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1300026Artist: http://incompetech.com/ 

2) Claim of Thrones Cinematic Dramatic RKVC 2:03 YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page