top of page

Kruise langs ons paaie

HW#237 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

Die eerste ontdekkingsreisigers het kruise langs die Suider-Afrikaanse kus opgerig. Dit was 'n manier om te sê dat ook hierdie land of vasteland onder die heerskappy van Jesus Christus val. Vandag word bykans die hele land gekenmerk deur geplante kruise: op heuwels en teen berge, langs dorpe en stede, neffens die hoofweë. Oral is daar aanduidings dat hierdie of daardie grondgebied die Here as koning het. Meer onlangs was hierdie oortuiging ook aangevul deur kruis optogte en groot "Mighty Men" samekomste. Dit sal goed wees indien hierdie uitdrukkings van Christus-lojaliteit ook uitdrukking kan vind in gereelde, gedissiplineerde eredienste waartydens al die ampte van ons Here ook behoorlik funksioneer.  

Bron: Hebr 10:26

Opnamedatum: 2024 11 25  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) World's Sunrise Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License    

2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 141 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page