top of page

Net God maak nuut - Reën in die Karoo

Ds G Opperman Helpende Woord#235 Solidariteit Helpende Hand

Ons kan nie die aankoms van die eerste reen in die Karoo laat verbygaan nie. Wat 'n wonderlike voorreg om te beleef hoe, na 'n strawwe winter, die dorre aarde dankbaar reageer op God se genadewater. Dieselfde loflied het nog altyd in die skepping weerklink en word duidelik verwoord in Psalms 65 en 104. Die Heilige Gees maak dit telkens weer nuut (Ps 104:30) net soos Hy ons ook wedergeboorte skenk.


Bron: Ps 65 & 104 

Opnamedatum: 2024 11 12  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation: 1) Not Without the Rest by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://www.twinmusicom.org/ 2)Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page