top of page

Slagoffer van die Empaaier Gideon Scheepers

G Opperman HelpendeWoord#227 Solidariteit Helpende Hand

Gideon Scheepers was 'n Boere-aanvoerder wat die destydse Kaapkolonie op bevel van Genl de Wet binnegeval het. Na 'n aantal suksesvolle aanvalle op die Britte en hulle onderdane is die siek Scheepers uiteindelik by Ladismith gevange geneem en as "oorlogsmisdadiger" gevonnis en tereggestel. Sy liggaam is toe op 'n geheime plek begrawe. Psalm 68 waarsku dat hierdie onreg, soos al die ander onreg van die tyd', nie ongesiens deur die Here oorgesien sal word nie. Tweede video in 'n reeks van 4 oor die Anglo Boereoorlog.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Bron: Psalm 68:3 berymd 

Opnamedatum: 2024 07 17  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) For Originz by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100700 

Artist: http://incompetech.com/ 

2) ????? 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page