top of page

Soeke na Lig

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#224 Solidariteit Helpende Woord

Die Karoodorpie, Nieu Bethesda, het bekendheid verwerf vanweë  die nalatenskap van Helen Martins, 'n eksentrieke kunstenares wat haar huis en werf versier het met allerhande glas en sement motiewe. Meeste van hierdie motiewe hou verband met lig: uile, kameelruiters wat na die Ooste kyk, stukkies weerkaatsende glas en spieëls. Dit was 'n uitbeelding van hierdie vrou, wat later selfmoord gepleeg het, se soeke na lig. So is daar talle mense, wat vandag in duisternis wandel sonder dat hulle die Een ken wat die Lig van die Lewe is.  

 Bron: Johannes 8:12, Psalm 27:1 

Opnamedatum: 2024 07 18  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) When Gods Pontificate Artist: Dan Bodan  YouTube Audio Library License   

2) Devil's Organ Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License   

3) AnalogueCabin Artist: Noir Et Blanc Vie  YouTube Audio Library License  

4) Lights Artist: Patrick Patrikios YouTube Audio Library License   

5) Light and Air Artist: White Hex  YouTube Audio Library License   

6) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page