
Staan Saam!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#242 Solidariteit Helpende Hand
Dit was 'n middag soos enige ander middag op Colesberg, toe die berigte deurkom dat vuur besig was om 'n woonhuis in die middedorp te bedreig. Die eienaar was nie op daardie stadium tuis nie. Dit was 'n openbaring om te sien hoe die gemeenskap saam gestaan het om die betrokke huis van die vlamme te red. Dit, in navolging van die Here se opdrag in Titus 3:8 waar ons lees dat ons goeie werke ook as goed en voordelig vir ander mense kan wees.
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Distrust The System Artist: The Soundlings YouTube Audio Library License 2) Keys To Unravel Artist: The Soundlings YouTube Audio Library License 3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License