
Wie kan die koue weerstaan?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#219 Solidariteit Helpende Hand
Koue wat deurdring tot murg en been, Dis wat baie mense die afgelope tyd ervaar het nadat swaar neerslae dwarsoor suidelike Afrika voorgekom het. In Psalm 147 verwys die digter onder andere na die sneeu en die gesmelte sneeuwater wat daarop volg. Hy bring dit in verband met die onweerstaanbare gang van God se woord deur hierdie wêreld. Soos die sneeu val en die koue die aarde omhul en soos dit smelt en die water daarna vloei, so onweerstaanbaar is die gang van God se Woord.
Bron: Psalm 147
Opnamedatum: 6/07/2024
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Final Girl Cinematic Dramatic Jeremy Blake 3:04 YouTube Audio Library License
2) Falling Snow Ambient Calm Aakash Gandhi 3:08 YouTube Audio Library License
3) Missing Persons Cinematic Dramatic Jeremy Blake 3:34 YouTube Audio Library License
4) Moonlight in Mexico Cinematic Dramatic Jimena Contreras 2:50 YouTube Audio Library License
5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License