top of page

'n Koning soos geen ander

Ps 22 Deel 2 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

Dit kry jy in geen ander antieke teks, behalwe in die Bybel nie: dat die Koning tot in die dood verneder is en dat Hy daarna verlos is. Dit is dan ook die groot boodskap van die Nuwe Testament: Daar was 'n opstanding! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op  woordeuitsywoning.com


Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.  


Bron: Psalm 22  Deel 2

Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere 

Opnamedatum: 2022 05 22


Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: 

Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: 

Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 22:1   Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) 

Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika 

Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za 

Toestemming: Ds Eric Kayayan  


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  

Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. 

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page