top of page

As jou bed brand!

Bybelstudie 4 Psalms 4 - Woorde uit sy Woning

As mens die individuele gelowige sien in sy stryd en gebedslewe, dan het die Here dit belangrik genoeg geag, dat dit wat in Psalm 4 gesê word, ook in die erediens gesing moet word en gebruik moet word tot opheffing van al God se kinders. Die volgende Psalm in die Bybelstudiereeks deur Ds Gustav Opperman verskyn DV op Woensdag 5 Januarie 2022. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die “'n klein Bybeltjie” genoem het. Die omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Lukas 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 4 Psalm Bybelstudies: Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 12 05 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for “Uit Diep van Donker Nagte” used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel 2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 4 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Psalm 4 position: 50
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page