
Christus, vanselfsprekend groot!
Gen 14 Nagmaal Nagmaalreeks 21b Ds G Opperman GK Colesberg
Jesus Christus was en is ook Priester volgens die orde van Melgisedek. Priester sonder begin en sonder einde, Priester vir ewig. Daarom kan Hy ook volkome red, die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree. Genesis 14 Nagmaal, GK Colesberg Ds Gustav Opperman
Bron: Lees Gen 14:17-20; Heb 7
Teks: Heb 7:4 Let nou op hoe groot hierdie man was …
Tema: Christus, vanselfsprekend groot
Psalms: 72:1,2,6; 34:6,7; 48:1; 23:3; 116; 72:10,11
Opnamedatum: 2024 11 14
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/