top of page

Die HERE neem my aan!

Ps 27 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie 2022 06 29

Die Here gee vir hom 'n Goddelike perspektief, 'n perspektief van bo af. Ons weet almal dat wanneer vyande, wanneer enige iets op ons afkom en ons kyk op daarna, dan is dit baie groter inderdaad as wat dit werklik is. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op woordeuitsywoning.com


Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.   


Bron: Psalm 27 Die Here neem my aan! 

Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere 

Opnamedatum: 2022 06 27


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Music used in this video: 

1)Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video:  Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel  


Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 27:6 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page