top of page

Doodloopstraat! Skielik het alles verander. My wêreld kom tot stilstand.

Preek Génesis 15 - Woorde uit sy Woning

Die besigheidswiele rol. Die oes is op pad. Die bakkiewiele rol. Klopdisselboom, soos die oumense gesê het. Punt in die wind! Op pad met my huwelik. Op pad met my kinders se opvoeding. Ek spoed voort. Dit gaan voorspoedig, want ek glo mos: Ek dien die regte God. En dan skielik, voor jy jou kon kry, is jou spoed gebreek. Heeltemal gebreek. Doodloopstraat! Waar is die Here nou? Wat het van sy beloftes geword? Bron: Génesis 15 My wêreld kom tot stilstand. Skielik het alles verander. Doodloopstraat. Bloedstraat. Goudstraat. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 07 08 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 440
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page