
Eer aan die Oorwinnaar!
Ps 21 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
Die pragtige belydenis wat ons Sondag na Sondag saam sê: "Ek glo aan 'n ewige lewe!" En die Here Jesus Christus het daardie lewe nie net vir Homself verwerf nie, maar ook vir al sy Broers en sy Susters, vir al die dapper krygers wat saam met Hom in hierdie stryd is. Ek hoop so u is daar om dit saam te sê, om dit na te sê! Volg die Psalm Bybelstudiereeks Woensdae op woordeuitsywoning.com
Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.
Bron: Psalm 21
Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
Opnamedatum: 2022 05 08
Music used in this video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Intro: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242GagOverture
Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel
2) Ps 21:1,9 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/