top of page

Gesinsdag, of hoe? Hou jou bed onbesmet!

Bybelstudie 38 Exodus 20 - Woorde uit sy Woning

Vandag staan die wêreld in die teken van wetteloosheid en steur hulle nie meer aan die 10 Gebooie nie. Ons mag nie met ons liggame doen wat ons wil nie! Ons moet besef dis nie net as ons jonk is nie, maar ook as ons ouer word, want die bloed in die are bruis nog steeds. Die satan se stem fluister nog steeds in ons oor! Volg Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te Dien op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, gaan na ons YouTube-kanaal se hoofblad: U sal daar onder die afdeling: Bybelstudies die duimdruk vind vir die Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te dien. Daar is al meer male probeer om die die boek Eksodus te verfilm. Al die elemente van 'n groot drama is daarin opgesluit. * 'n Opwindende draaiboek. 'n Uitkoms van 'n onderdrukte volk uit die greep van 'n wrede despoot. * Opwindende spesiale effekte van doringstruike wat nie uitbrand nie, tot plae en vloede op 'n ongekende skaal. * Sterk karakters soos Moses en Farao wat onwrikbaar teenoor mekaar staan. In hierdie gebeure skuil daar egter veel meer as net 'n goeie storie. Hierdie is geskiedenis, die geskiedenis van die HERE en sy volk Israel en die wyse waarop Hy te werk gaan om hulle te verlos. In hierdie gebeure sal gelowiges en geloofsgemeenskappe hulself raaksien, maar ook, so bid ons, sal hulle daardeur hul Verlosser Jesus Christus leer ken. Hierdie is die 38ste video in die Eksodus Bybelstudiereeks. Bron: Eksodus 20:4 Sewende Gebod Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te Dien#38 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 04 30 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 428
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page