top of page

God se wil in my en deur my

Preek Psalms 119 Heidelbergse Kategismus 49 - Woorde uit sy Woning

Ons staan by ‘n siekbed en ons besef: Hierdie bed gaan nou ‘n sterfbed word. Ons sit dalk vasgekeer in ‘n oorstroomde grot in Thailand en ons besef: Geen reddingspan gaan ons bereik nie. Ons Here Jesus sweet bloed in Getsémané. Hy weet dat Hy die volgende dag die verskriklikste oordeel van God sal ervaar en Hy bid tot sy Vader:Laat u wil geskied! Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die Vader se ewige raadsplan word voltrek en ons onderwerp ons aan sy wil. Dis God se verborge wil, wat ons as gewone mense nie ken nie en ook nie altyd verstaan nie ... Daardie verborge wil is besig om te geskied ... en ons aanvaar dit. Dit is goed as ons so bid. Dit getuig van geloofsvolwassenheid. Hierdie is die 59ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 49 Vraag 124, Derde Bede & Psalm 119:1-16 God se wil in my en deur my HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#59 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 07 22 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 327

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page