top of page

Jy mag nie begeer nie!

Bybelstudie 41 Exodus 20 - Woorde uit sy Woning

Die Tiende Gebod dui op die hand wat wil toe-eien wat nie aan hom behoort nie, maar die gebod dui veral op die hart: die innerlike ingesteldheid, die geringste begeerte en gedagte wat in ons hart opkom. Volg die Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te Dien op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Die hele reeks is beskikbaar op ons hoofblad: youtube.com/c/WoordeuitsyWoning Bron:Eksodus 20:17 Jy mag nie begeer nie! Eksodus Bybelstudie: Verlos om te Dien#41 Tiende Gebod Ds Gustav Opperman 2019 05 28 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 408
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page