top of page

Stryd om Sabbat: Saterdag of Sondag? Vierde Gebod
Bybelstudie 35 Exodus 20 - Woorde uit sy Woning
Van die vroegste tye af is die Rusdag in gedrang: Moet dit op die Saterdag of die Sondag wees? En so het dit wat God se feesdag moes wees, het nou 'n stryddag geword. Volg die Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te Dien op . Bron:Eksodus 20:8 Vierde Gebod Stryd om Sabbat: Saterdag of Sondag? Vierde Gebod Eksodus Bybelstudie: Verlos om te Dien#35 Ds Gustav Opperman WoordeuitsyWoning 2019 03 12 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 461
bottom of page