top of page

Van kwaad na erger

Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Al hoe meer mense openbaar hulself as heethoofdig. Die mensdom as geheel is besig om al warmer te word, al warmer onder die kiewe te word ... Soos ‘n motor wat oorverhit, is die vlakke van aggressie besig om te styg, en ‘n mens hou jou asem op, want een of ander tyd sal die gasket blaas. Die een wat die vuur in Kain se gemoed aanstook, is onsigbaar teenwoordig. Die HERE waarsku Kain teen hom. Hy is die sonde wat voor die deur lê en loer.  Soos ‘n skelm hond wag hy sy kans af om in te sluip. Woordverkondiging: Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg.  


Die bose mensdom het die aarde vervul met geweld. Dit word die een uitstaande kenmerk van die gevalle mens: haat en geweld.  En oral op die aarde, deur die hele wêreld, roep die bloed, die bloed van diegene wat doodgeslaan is. Die HERE sien dit.  


Bron: Genesis 4:1-12; Gen 6:1-13 

Teks: Genesis 4:5 Toe word Kain baie kwaad  

Tema: Van kwaad na erger. 

Psalms:68:1; 68:15,16; 140:1,2,3; 140:4,5. 

Opnamedatum: 2023 10 15  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za 

info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  

Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page