top of page

Die Laaste Afrikaanse Kerk Die DVD
Dokumentêr - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die Gereformeerde Kerk Pretoria -Paul Kruger kerk is die laaste Afrikaanse kerk in die middestad van Pretoria. Hierdie jaar is dit presies 125 jaar gelede dat haar hoeksteen gelê is. DieLaasteAfrikaanseKerk is ‘n dokumentêre video, wat deur Gustav en Ina Opperman in opdrag van Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging vervaardig word. Dit is tydens die Krugerdag vieringe op 9 Oktober by die kerkgebou bekend gestel. [KYK] #DieLaasteAfrikaanseKerk en koop hierdie #versamelstuk vandag nog! DVD's kan steeds teen slegs 'n R100.00 by Amanda Tromp (selnoomner: 076-361-2164) bestel word. Stuur gerus 'n epos na: gkpretoria1897@gmail.com of oudl Frik Eloff by frikceloff@gmail.com. U kan ook die kerkkantoor Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 8:00 tot 12:00 skakel, by: 0659483137. Die Opbrengs van die DVD's gaan aan die Gereformeerde Kerk Paul Kruger. position: 109
bottom of page