top of page

Die Laaste Afrikaanse Kerk Promo 2 Hannes Noëth
Dokumentêr - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Benewens sy roeping om die maatskaplike nood van sy mense deur Solidariteit helpende Hand aan te spreek, het Hannes Noeth as voorsitter van die Krugergenootskap ook 'n passie vir die bewaring van ons Afrikanermonumente. Een so 'n gedenkwaardigheid is die Paul Kruger Kerkgebou. Hannes verduidelik watter rol die kerkgebou in die geskiedenis gespeel het en waarom die Afrikaner ook hier 'n bewaringspoging sal moet loods. Die Laaste Afrikaanse Kerk: ‘n Dokumentêre video deur Gustav en Ina Opperman in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Dit word tydens die Krugerdag vieringe op 9 Oktober by die kerkgebou bekend gestel. Bron: Die Laaste Afrikaanse Kerk Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman Woorde uit sy Woning 2021 08 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Jesus, meine Zuversicht Classical Inspirational Sir Cubworth 2:14 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 132
bottom of page