top of page

Die Laaste Afrikaanse Kerk Promo 7 Chris Chameleon
Dokumentêr - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
“De Gebed van Paul Kruger” is 'n lied wat die smart en lyding van die Boerevolkie tydens die Engelse Oorlog goed saamvat. Dit sou baie goed in die dokumentêre video oor Paul Kruger kerk gebruik kon word. Maar wie sou dit kon sing? Nie net iemand iemand met 'n goeie vertolkingsvermoe nie, maar hy moes ook gemaklik met die Nederlands wees ... En so het die bekende sanger Chris Chameleon betrokke geraak. Die Laaste Afrikaanse Kerk: ‘n Dokumentêre video deur Gustav en Ina Opperman in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Dit word tydens die Krugerdag vieringe op 9 Oktober by die kerkgebou bekend gestel. DVD’s van die volledige dokumentêr: Die Laaste Afrikaanse Kerk kan bestel kan word @R100 tot 30 September 2021 Kontak: Amanda Tromp – gkpretoria1897@gmail.com Selnommer: +27 76 361 2164 Of oudl Frik Eloff frikceloff@gmail.com of by die kerkkantoor (Maandae, Woensdae, Vrydae 8:00 tot 12:00) Selnommer: 0659483137 Die opbrengs van die DVD's gaan aan die Paul Krugerkerk. Bron: Die Laaste Afrikaanse Kerk Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman Woorde uit sy Woning Ds Gustav en Ina Opperman +27 83 650 2186 2021 09 15 Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: Ons sal u graag wil bedank. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Jesus, meine Zuversicht Classical Inspirational Sir Cubworth 2:14 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 112
bottom of page