top of page

Beteuel jouself!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#234 Solidariteit Helpende Hand

Wanneer ons na 'n vertoning van saalperde kyk, dan kom ons onder die indruk van hoe spoggerig die deelnemers en hulle diere voorkom. Daar word baie moeite gedoen dat almal net op hulle beste sal lyk. 'n Belangrike deel van hierdie vertoning is egter nie net die voorkoms nie, maar ook die beheer wat daar op hierdie perde uitgevoer word. Om die groot trotse diere te stuur, te laat trippel, stap en draf word 'n toom en stang gebruik ... iets wat in sigself nie baie groot is nie, maar die hele gang van die grote perd word daardeur bepaal. So is dit ook met die menslike tong, skryf die apostel Jakobus (Jak 3:1,2). 'n Klein lid van die menslike liggaam stuur die gang van die mens en sy gemeenkap. Daarom is dit goed dat daar behoorlike beheer op uitgevoer word.


Bron: Jak 3:1,2 

Opnamedatum: 2024 11 01  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Dog and Pony Show Artist: Silent Partner YouTube Audio Library License   

2) 80s Cop Show by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://www.twinmusicom.org/song/240/80s-cop-show 

Artist: http://www.twinmusicom.org 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page