top of page

Boerestryd teen die Empaaier

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#226 Solidariteit Helpende Hand

Na bykans 125 jaar word die Anglo-Boere Oorlog steeds gesien as 'n tragiese, maar vermybare gebeurtenis wat Suider Afrika ontsier het. Alhoewel die dapper weerstand deur twee Boererepublieke teen die magtige Britse Empaaier onsuksesvol was, het dit tog gedien om Groot Brittanje so te verswak dat haar eie ondergang onafwendbaar geraak het. Sodoende het die Afrikaner gelowiges wat daarin 'n rol gespeel het, dieselfde roeping gehad as diegene in die Bybel wat soortgelyke weerstand gebied het. Eerste van 'n reeks van 4 video's oor die Anglo Boereoorlog.  


Bron: Openbaring 12 

Opnamedatum: 2024 07 22  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) For Originz by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100700 Artist: http://incompetech.com/ 

2) Done Runnin Cinematic Inspirational RW Smith 1:48 YouTube Audio Library License   

3) Images of Tomorrow Cinematic Inspirational Unicorn Heads 6:30 YouTube Audio Library License  

4) ??? 

5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page