
Die Skepping verheerlik die Skepper
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#251 Solidariteit Helpende Hand
In Psalm 104:31 leer ons dat die HERE Hom steeds verbly in sy skepping. Ons hoef dus nie te wonder dat alles, ten spyte van die sondeval, nog steeds vir Hom goed is, soos dit heel aan die begin in Gen 1:31 was. In sy voorsienigheid is God steeds besig om alles op wonderbaarlike wyse te onderhou: van die wolke wat die reen bring, tot die strome wat vloei, tot die diere wat hulle verlustig in die gras. Selfs die sterre en planete verkondig sy lof en is tot nut van die mens.
Bron: Psalm 104:31; Spreuke 8; Genesis 1:31
Opnamedatum: 2025 04 01
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Finding Cinematic Romantic Nat Keefe 2:18 YouTube Audio Library License
2) First Light Ambient Romantic Futuremono 2:09 YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License