
Die Susters bak Koeksisters!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#243 Solidariteit Helpende Hand
In in gemeenskap waar talle volksfigure met monumente vereer word, het Orania ook 'n monument ter ere van die hardwerkende susters en ander vroue in die kerk-en skoolgemeenskappe, wat oor die jare heen met 'n eenvoudige liefdesdiens ongelooflik baie tot stand gebring het. Ons verwys na Orania se Koeksister monument, wat 'n getuie lewer van die gewaardeerde bydrae van al die koeksister en pannekoek baksters wat met hulle harde werk talle kerkgeboue en skoolsale help oprig het ... Net soos die werk van Dorkas in Handelinge 9 het dit nie by die Here ongesiens verbygegaan nie.
Bron: Handelinge 9:36 ev Opnamedatum: 30/01/2024 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Land of My Fathers Artist: The 126ers YouTube Audio Library License 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License