
Die uurglas loop vol
Ds Gustav Opperman HW#236 Solidariteit Helpende Hand
Die vlak van waterbesoedeling in Suid-Afrika, maar ook in die res van die wêreld raak buite beheer. Die riviere, damme en selfs die see kan dit nie meer absorbeer nie. Riool, afval en gifstowwe het 'n oorlopingspunt bereik. So is dit ook met die sondevlakke in ons persoonlike en volkslewe. Die uurglas is besig om vol te raak. Die uurglas loop aan die een kant leeg, maar word ook aan die ander kant vol.
Bron: Genesis 15
Opnamedatum: 2024 11 19
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Dark Tranquility Artist: Anno Domini Beats YouTube Audio Library License
2) Spooked Artist: Mini Vandals YouTube Audio Library License
3) Whole Tone Limbo Artist: Godmode YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License