top of page

Herstel die Puinhope!

Helpende Woord#245 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

In 1869, toe die Gereformeerde Kerke van voor af met teologiese opleiding moes begin, toe het hulle nie teruggedeins nie, maar eenvoudig net die taak aangepak, bietjie vir bietjie. Dit wat in daardie jaar in 'n agterkamer in Burgersdorp begin is, is later uitgebrei tot onderwysersopleiding en nog later na die Anglo Boereoorlog, tot 'n volwaardige universiteit in Potchefstroom. (Jes 58:12)

Bron: Jesaja 58:12

Opnamedatum: 8 01 2025   

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Sarabande Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page