top of page

Is dit ons erns?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#221 Solidariteit Helpende Hand

Woensdag 14 Aug vier ons Taaldag. Die vraag is of ons vandag nog dieselfde erns openbaar rondom die uitbouing en handhawing van ons taal as die eerste pioniers, wat in hierdie taal die wonderlike geleentheid gesien het om die evangelie uit te dra?   

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  

Opnamedatum: 2024 07 02  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Monumental Journey Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library License   

2) Wonder Why Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page