
Is jy nog oortuig?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#233 Solidariteit Helpende Hand
Oktobermaand is Reformasie maand. 'n Duidelike getuie van die geloofs-moed wat ons Protestantse voorgeslagte aan die dag gelĂȘ het, is die aantal pragtige kerkgeboue wat hulle in die verlede opgerig het. In baie gevalle het daardie geboue (net soos die gemeentes) in 'n staat van verval geraak en word hulle nog net deur sentiment in stand gehou. Daarom vra ons vandag wat van ons geloofsoortuiging geword het ... daardie oortuiging waardeur hierdie pragtige geboue destyds opgerig was?
Bron: 1 Konings 8; Hand 7
Opnamedatum: 2024 10 29
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Church Bell Celebration Artist: Doug Maxwell/Media Right Productions YouTube Audio Library License
2) Ceremonial Prelude Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License
3) Hopeless Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License