
Moenie mistrap nie!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#238 Solidariteit Helpende Hand
Die vakansieseisoen is op hande en baie van ons verlang na 'n Wegbreek-kans, 'n geleentheid om tot rus te kom. Terseldertyd is die paaie baie besig in hierdie tyd en die padgebruikers, wat juis van die gejaag wil wegkom, laai in die proses nog net meer spanning op hulself. Die boek Spreuke leer ons dat diegene wat haastig raak, maklik mistrap (Spr 19:2). Enige "mistrap" op die pad kan egter verskriklike gevolge hĂȘ ...
Bron: Spreuke 19:2
Opnamedatum: 2024 30 11
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Fast Talkin by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100590 Artist: http://incompetech.com/
2) Chase Pulse Faster by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100384 Artist: http://incompetech.com/
3) Hurry Up Artist: Silent Partner YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License