top of page

Val van die Empaaiers

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#229 Solidariteit Helpende Hand

In Esegiël 31 leer ons hoe Empaaiers wat hulself verhef, wat soos hoe bome in die woud  bo al die ander bome uittroon, uiteindelik self tot 'n val kom. Hierdie verskynsel het sigself dan ook deur die eeue herhaal met die opkoms en val van empaaiers. Vandag aanskou ons die ondergang van die Brits Amerikaanse Empaaier, wat ook op hulle dag talle kleiner volke of verlei of onderdruk het. Vierde video in 'n reeks van 4 oor die Anglo Boereoorlog.  


Bron: Esegiël 31 

Opnamedatum: 3 September 2024  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) For Originz by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100700  

Artist: http://incompetech.com/  

2) Dead Forest Artist: Brian Bolger YouTube Audio Library License 

3) Apocalyptic Echoes Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License 

4) Done Runnin Artist: RW Smith YouTube Audio Library License 

5) Greta Sting by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100530 

Artist: http://incompetech.com/ 

6) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License  



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page