top of page

Van die Oranje tot Bloedrivier

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#239 Solidariteit Helpende Hand

Dit was die jaar 1836 toe die Afrikaners' n epiese trek die onbekende binneland in getrek het. Verskeie trekgeselskappe het die Oranjerivier op verskillendE plekke oorgesteek 'n onbekende toekoms in. In die proses sou hulle deur baie ander riviere ook moes trek tot dat hulle by die rivier tot stilstand gekom het, wat later as Bloedrivier bekend sou staan. Daar het hulle die Gelofte afgelê wat ons vandag en elke ander jaar op 16 Desember gedenk. Daar kom 'n tyd in 'n gelowige volk se geskiedenis dat hulle trek die toekoms in, onlosmaaklik verbind word aan hulle verhouding met die lewende God. 

Bron: Josua 4:20 

Opnamedatum: 2024 12 07  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Bellissimo Classical Dramatic Doug Maxwell 1:55 YouTube Audio Library License   

2) Ceremonial Prelude Classical Dramatic Sir Cubworth 2:25 YouTube Audio Library License   3) Brass Chorale and Motet Classical Inspirational Sir Cubworth 2:22 YouTube Audio Library License   

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License  

5) Psalm 146 Nederlands Bou van 'n Nasie

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page