
Versprei 'n Aangename Geur!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#217 Solidariteit Helpende Hand
In 2 Kor 2 beskryf die apostel Paulus die verspreiding van die reuk van kennis as "'n aangename geur". So het die koms van die Franse Hugenote aan die Kaap gelei tot die verspreiding van 'n aangename geur in hierdie land. Nie net in hulle bydrae tot die uitdra van die evangelie nie, maar ook die talle kultuurskatte waarmee hulle die Suid-Afrikaanse bodem verryk het.
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
Bron: 2 Kor 2
Opnamedatum: 4/07/2024
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks.
1) Nostalgic Place Cinematic Calm Myuu 2:23 YouTube Audio Library License
2) Falling Rain Cinematic Sad Myuu 2:48 YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License