
Wees 'n Dambouer! HF Verwoerddam
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#253 Solidariteit Helpende Hand
Omtrent al die hoofdamme in die land loop oor. In hierdie bydrae kyk ons in besonder na die ingenieursprestasies wat die damme van die destydse Oranjerivier-projek tot stand gebring het. Hulde word gebring aan die pioniers wat die waagmoed aan die dag gelĂȘ het om hierdie projek aan te pak en deur te voer om sodoende beslag te gee aan die Here se skeppingsopdrag in Genesis 2:15.
Bron: Gen 2:15
Opnamedatum: 2025 04 10
Music used in this video. With thanks and appreciation:
1) Music track: Champions by Walen Source: https://freetouse.com/music Free Music Without Copyright (Safe)
3) Music track: Heroes by Sunova Source: https://freetouse.com/music Free To Use Music for Video
Music obtained from YouTube Audio Library.
2) Challenge Accepted Artist: The Soundings YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License