
10) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 7 Vr 20,21 Ware Geloof Ds Faan Smit @WoordeuitsyWoning
Tiende video. Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg.
Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186. Teken in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat die Onse Kategismus Toepassing/App borg en ontwikkel het.
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 4 Hersien Vraag 9-11
Opnamedatums: 2022 06 21
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/