
3) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 2 Vr 3-5 Die Wet eis Liefde Ds Faan Smit WoordeuitsyWoning
Derde video. Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.
Teken gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks.
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 2 Vraag 3-5
Opnamedatums: 2022 05 10
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/