
4) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 3 Vr 6,7 Goed gemaak, Sleg geword Ds F Smit WoordeuitsyWoning
Vierde video. Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186. Volg ons ook op Faceboek, YouTube, WhatsApp enTelegram.
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 3 Vraag 6,7
Opnamedatums: 2022 06 21
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/