top of page

Dien jy God verkeerd? Tweede Gebod
Bybelstudie 33 Exodus 20 - Woorde uit sy Woning
As jy nie die regte God op die regte manier dien nie, en jy dien Hom op die verkeerde manier, dan kan jy eintlik naderhand in 'n situasie beweeg dat jy eintlik 'n totale ander god het voor wie jy buig. Daar is al meer male probeer om die die boek Eksodus te verfilm. Al die elemente van 'n groot drama is daarin opgesluit. * 'n Opwindende draaiboek. 'n Uitkoms van 'n onderdrukte volk uit die greep van 'n wrede despoot.\r * Opwindende spesiale effekte van doringstruike wat nie uitbrand nie, tot plae en vloede op 'n ongekende skaal.\r * Sterk karakters soos Moses en Farao wat onwrikbaar teenoor mekaar staan.\r In hierdie gebeure skuil daar egter veel meer as net 'n goeie storie. Hierdie is geskiedenis, die geskiedenis van die HERE en sy volk Israel en die wyse waarop Hy te werk gaan om hulle te verlos. In hierdie gebeure sal gelowiges en geloofsgemeenskappe hulself raaksien, maar ook, so bid ons, sal hulle daardeur hul Verlosser Jesus Christus leer ken.\r Hierdie is die 33ste video in die Eksodus Bybelstudiereeks. \r \r \r U sal daar onder die afdeling: Bybelstudies die duimdruk vind vir die Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te dien.\r Bron: Eksodus 20 Eksodus Bybelstudiereeks: Verlos om te dien #33 Dien jy God verkeerd? Tweede Gebod Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 02 26 \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r Musiek gebruik in hierdie video:\r Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:\r Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers\r position: 483
bottom of page