top of page

Onbekwames geroep as boodskappers van God
Bybelstudie 8 Exodus 4 - Woorde uit sy Woning
Sondige mens deur God geroep om iets te doen wat nie eintlik menslik moontlik is nie ... Moses een van die grootste profete geroep en lieflik en kragtig verander. Daar is al meer male probeer om die die boek Eksodus te verfilm. Al die elemente van 'n groot drama is daarin opgesluit. * 'n Opwindende draaiboek. 'n Uitkoms van 'n onderdrukte volk uit die greep van 'n wrede despoot. * Opwindende spesiale effekte van doringstruike wat nie uitbrand nie, tot plae en vloede op 'n ongekende skaal. * Sterk karakters soos Moses en Farao wat onwrikbaar teenoor mekaar staan. In hierdie gebeure skuil daar egter veel meer as net 'n goeie storie. Hierdie is geskiedenis, die geskiedenis van die HERE en sy volk Israel en die wyse waarop Hy te werk gaan om hulle te verlos. In hierdie gebeure sal gelowiges en geloofsgemeenskappe hulself raaksien, maar ook, so bid ons, sal hulle daardeur hul Verlosser Jesus Christus leer ken. Hierdie is die agste video in die Eksodus Bybelstudiereeks. Bron: Onbekwames geroep as boodskappers van God. Agste Bybelstudie in Eksodusreeks: Verlos om te dien Exodus 4:1-17 Musiek gebruik in hierdie video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 614
bottom of page