top of page

Waarheen met onregverdigheid?

Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

Ps 17 is vir ons vandag onder ons omstandighede 'n groot bemoediging en aanmoediging en ook 'n rigtingwyser oor hoe ons optrede moet wees in 'n vyandige wêreld. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.


Music used in this video: 

1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte": 

Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242GagOverture 

Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).


Ps 17:1,3 

Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za 

Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers


Outro: Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license.  https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page